Gr 7 Tegnologie KW 1 [Afrikaans]
R70.00Price
Inhoud
Exstra informasie
Hierdie produk bevat Kwartaal 1 opsommings en Breinkaarte vir Tegnologie (TEG) Graad 7, en is gebaseer op die “Oxford” Handboek in Afrikaans.
Eenheid 1: Wat is Tegnologie?
Eenheid 2: Inleiding tot Grafiese kommunikasie
Eenheid 3: Grafiese Tegnieke
Eenheid 4: Eenvoudige meganismes
Eenheid 5: Hefbome en Koppelings
Eenheid 6: Hidroulika en Pneumatika
Eenheid 7: Reddingstelsels
Eenheid 8: Werkende modelle