top of page

Gr 11 Lewenswetenskappe Vr 1 [Afrikaans]

R150.00Price

Hierdie epiese PDF dek Vraestel 1 van Graad 11 Lewenswetenskappe met al die belangrikste afdelings – vol kleur, simbole, emojis en slim opsommings wat maak dat jy nie eers wil ophou leer nie!

📌 Inhoud sluit in:

Fotosintese 🌿 & respirasie 🧬

Voeding en vertering 🥦🍔

Homeostase & diabetes 💉

Ekskresie & urinêre stelsel 💧

Gaswisseling 🌬️

Respiratoriese siektes & rook-effekte 🚭

Funksies, prosesse & hormone in styl 🔄✨



🌈 Wat maak dit uniek?
✅ Super-kleurvolle uitleg
✅ Visueel gestruktureerde inhoud
✅ Emoji’s, simbole & pyltjies vir maklike onthou
✅ Elke onderwerp is duidelik, bondig en student-friendly



🛒 Perfek vir:
✔️ Opsommings voor toets/eksamen
✔️ Vinnige hersiening
✔️ Visuele leerders
✔️ Enigeen wat hul biologie ‘game’ wil up!

Preview summary set

9061.png_1200 (1).png

General information

  • Summaries are emailed to you as a PDF,  1-5 minutes after your purchase

  • Summaries purchased, can be viewed, downloaded & printed

bottom of page